Water is lewe
Die h2o kalk neutraliseerder toestelle kan bestel word per e-pos, voltooi u besonderhede hier onder.
Die koerier diens lewer landwyd af binne die grense van die RSA teen R150.00 ongeag 1 tot 4 eenhede. LETWEL die koerier lewer nie op plase af nie.
Persone in Klerksdorp omgewing skakel ons gerus 083 276 2817 / 083 287 5267
Die volgende faktuur inligting word benodig.
1. Voorletters en van, of besigheid naam
2. E-pos
3. Kontak nr.
4. Aantal eenhede
5. BTW. nr indien dit op die faktuur aangebring moet word.
6. Aflewrings adres, Naam en kontak nr. indien dit verskil van die faktuur adres.
​
Die faktuur sal per e-pos aan u versend word. Indien u tevrede is met die faktuur,
doen u die betaling. Die bank besonderhede verskyn onder aan die faktuur.
​
U pakkie word die volgende dag versend.
Bank besonderhede:
Rekening houer: CG Dannhauser t/a H2okalk
Bank: FNB
Rekening nr: 62688970112
Takknaam: Wilkoppies Klerksdorp
Tak kode: 250655
​
GEBRUIK DIE FAKTUUR NOMMER AS VERWYSING.
​